die bietjie vel
om ’n stukkie pens
die bietjie tel
van my een sikspens
die bietjie kwel
die bietjie wens
op die lappie veld
bly ’n flentertjie mens
0 comments:
Post a Comment